Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 14:12 Die Boodskap (DB)

Koning van Babel, jy wat gedink het jy is soos die môrester wat hoër sit as al die ander sterre, kyk nou net hoe het jy uit die hemel geval! Kyk hoe hulpeloos lê jy hier op die grond, en dit nogal jy, die een wat soveel ander nasies op hulle knieë gedwing en platgeloop het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 14

Kyk Jesaja 14:12 in konteks