Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 13:3 Die Boodskap (DB)

Ek, die Here, is in beheer van hierdie soldate. Ek het hierdie dapper vegters laat kom om my oordeel te voltrek. Hulle het net een doel voor oë en dit is om vir my eer te veg.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 13

Kyk Jesaja 13:3 in konteks