Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 13:2 Die Boodskap (DB)

Hys die vlag wat die teken is dat die aanval moet begin op ’n oop heuwel. Roep die soldate bymekaar en moedig hulle aan om die hoogmoedige stad Babel aan te val.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 13

Kyk Jesaja 13:2 in konteks