Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 11:2 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die Here sal in hom wees en sal hom help om situasies reg op te som en die regte besluite te neem. Die Gees sal hom toerus om ’n vaardige koning te wees wat weet wat hy wil doen. Hy sal onder leiding van die Gees in ’n intieme verhouding met die Here leef en Hom met eerbied dien.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 11

Kyk Jesaja 11:2 in konteks