Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 11:1 Die Boodskap (DB)

Ten spyte daarvan dat die nageslag van Dawid getref word soos ’n boom wat afgekap word, sal daar tog weer uit die stomp van Isai wat oorbly, ’n takkie begin groei. Uit die ou wortel wat nog in die grond was, sal ’n nuwe tak uitkom wat sal vrugte dra.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 11

Kyk Jesaja 11:1 in konteks