Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:15 Die Boodskap (DB)

Die Here vra egter: Kan ’n byl hom ooit verbeel dat hy belangriker is as die een wat met hom kap? Of kan ’n saag dink hy kan iets afsaag sonder die mens wat hom gebruik? Dis tog nie die lat wat die persoon wat dit opgetel het, rondswaai nie? Kan ’n kierie dalk op sy eie opstaan en loop?

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:15 in konteks