Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:14 Die Boodskap (DB)

Die koninkryke van die wêreld was vir my soos ’n voëlnessie, ek het hulle rykdom so maklik by hulle afgevat as wat ’n mens eiers uit ’n nes uithaal. Soos ’n verskrikte voël het nie een van hierdie lande ’n vlerk geklap om my te probeer afskrik nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:14 in konteks