Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:4 Die Boodskap (DB)

Daar wag baie swaarkry op julle, julle sondige volk, want julle almal is skuldig. Julle is ’n klomp korrupte, nikswerd kwaaddoeners! Julle het My, die Here, die heilige God van Israel, verwerp en die neus vir My opgetrek. Dit maak nie saak wat Ek probeer doen het nie, julle het die rug vir My gedraai en julle eie rigting ingeslaan.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:4 in konteks