Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 1:3 Die Boodskap (DB)

’n Dier soos ’n bees ken sy baas se stem en selfs ’n donkie weet goed waarheen om te gaan om kos te kry, maar nie my volk Israel nie. Dit maak nie saak wat Ek doen nie, hulle verstaan niks.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 1

Kyk Jesaja 1:3 in konteks