Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:5 Die Boodskap (DB)

Vriende lieg en bedrieg mekaar. ’n Mens kry net nie meer iemand wat die waarheid praat nie. Dit is al ’n tweede natuur vir hulle om nie die waarheid te praat nie. Baie van hulle is al so vasgevang in hulle valsheid dat hulle nie meer kan ophou om verkeerd te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:5 in konteks