Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:16 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle onder ’n klomp nasies versprei. Hulle sal vreemdelinge in hierdie lande wees, want nie hulle of hulle voorouers het hierdie nasies vroeër geken nie. Selfs daar sal hulle nie wegkom nie. Ek sal hulle vyande hulle laat agtervolg totdat daar net mooi niks van hulle oorbly nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:16 in konteks