Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:10 Die Boodskap (DB)

“Ek huil omdat daar nie meer weiding vir die diere teen die hange van die berge is nie. Die ou weivelde lê ook verwaarloos en niemand gebruik dit meer nie. My hart is stukkend daaroor. ’n Mens hoor ook nie meer die beeste se gebulk nie. Selfs die voëls en die wilde diere het almal padgegee.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:10 in konteks