Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:1 Die Boodskap (DB)

Verder het Jeremia gesê: “Ag, ek wens my kop was soos ’n put wat vol water is en my oë soos ’n fontein vol trane. As dit maar so kon wees, sou ek dag en nag gehuil het oor al my mense wat doodgemaak is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:1 in konteks