Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:10 Die Boodskap (DB)

Ek sal hulle vroue en hulle plase vir ander mense gee. Almal van hulle, of hulle nou klein of groot is, wil ryk word, al is dit nou ook deur ’n ander mens te bedrieg. Selfs die sogenaamde profete van die Here en die godsdienstige leiers doen oneerlike dinge.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:10 in konteks