Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:24 Die Boodskap (DB)

Maar my volk het nie na My geluister nie en hulle nie aan My gesteur nie. Hulle het gemaak soos hulle wou. Hulle het hulle eie kop gevolg en verkeerd gedoen. Op die ou einde het dit net al hoe slegter met hulle gegaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:24 in konteks