Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:14 Die Boodskap (DB)

Silo bestaan nie meer nie, Ek het die plek verwoes. Julle het al julle hoop op my tempel geplaas. Dit gaan julle niks help nie, want Ek gaan my tempel hier in Jerusalem verwoes net soos Ek Silo tot niet gemaak het. Presies dieselfde gaan gebeur met hierdie land wat Ek aan julle en julle voorouers gegee het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:14 in konteks