Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:9 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “’n Wingerd word dikwels ’n tweede keer deurgewerk op soek na trossies druiwe wat dalk oorgeslaan is. Dieselfde sal met Israel gebeur. Party van die mense is reeds uit die land uit weggevat. Maar die mense wat in die land agtergebly het, sal weer aangeval word.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:9 in konteks