Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:4 Die Boodskap (DB)

Dan sal die bevel gegee word: “Maak reg om die stad teen die middag aan te val!” Maar ander sal sê: “Dit is te laat om dit te doen, die dag is al amper verby. Kyk net hoe lank het die skaduwees al geword.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:4 in konteks