Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:26 Die Boodskap (DB)

My volk, trek die klere aan wat julle altyd dra as julle rou. Doen ook wat julle gewoonlik doen as julle rou oor iemand wat dood is. Gaan lê in die as en huil met ’n stukkende hart asof julle enigste kind dood is. Doen dit, want die vyand wat alles voor hom platvee, sal julle skielik aanval!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:26 in konteks