Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:24 Die Boodskap (DB)

Ons het stories gehoor oor hierdie wrede vyand. Ons is skoon lam van vrees vir hulle. Ons is baie benoud. Dit is soos die pyn wat ’n vrou ervaar as sy op die punt is om aan ’n kind geboorte te gee.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:24 in konteks