Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:21 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here: “Ek sal stuikelblokke in die pad van hierdie volk bring waaroor hulle sal val. Ouers en hulle kinders sal hieroor val. Ook hulle bure en vriende sal sterf.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:21 in konteks