Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:15 Die Boodskap (DB)

Is hulle enigsins skaam as hulle uitgevang word oor die gruwels wat hulle gedoen het? Glad nie! Hulle bloos nie eens omdat hulle skaam is nie. Daar is nie hoop vir hulle nie. Hulle sal ondergaan net soos ander mense voor hulle ondergegaan het. Dit sal hulle einde wees wanneer Ek hulle die dag straf,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:15 in konteks