Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 6:11 Die Boodskap (DB)

Ek kan aanvoel hoe kwaad die Here vir hulle moet wees. Ek kan my woede nie langer inhou nie. Die Here sê: “My woede gaan uitbars oor Jerusalem. Laat die kinders wat in die strate speel, mooi verstaan hoe kwaad Ek is, ook die jongmense, waar hulle ook al bymekaar is. Ek sal ook nie mans, vroue, oupas en oumas spaar nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 6

Kyk Jeremia 6:11 in konteks