Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:9 Die Boodskap (DB)

Ons sou die stad gehelp het as ons kon, maar niks kan Babel nou meer red nie. Kom weg uit die stad! Gee pad uit Babel! Laat elke mens na sy eie land toe teruggaan. Wat met Babel gaan gebeur, is nou in die Here se hande. Hy sal besluit wat om te doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:9 in konteks