Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:59 Die Boodskap (DB)

Jeremia was ’n profeet van die Here. Hy het ’n boodskap saam met Seraja na Babel toe gestuur. Seraja was die seun van Nerija en kleinseun van Magseja. Hy het saam met koning Sedekia na Babel gery en was verantwoordelik vir die reisreëlings. Dit was in die vierde jaar dat Sedekia koning van Juda was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:59 in konteks