Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:58 Die Boodskap (DB)

Die Here sê ook: “Babel se mure is baie dik, maar sal met die grond gelykgemaak word. Die hekke van die stadsingange is baie hoog, maar sal met vuur verbrand word. Hulle het baie mense van ander lande gedwing om vir hulle te werk, maar al hulle werk was verniet. Dit sal met vuur verbrand word.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:58 in konteks