Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:51 Die Boodskap (DB)

Julle sê: “Ons is verneder. Hulle het gekke van ons gemaak. Ons is skaam omdat vreemde mense in die tempel van die Here ingegaan het. Die ergste is dat hulle in ’n deel van die tempel ingegaan het waar net die hoëpriester mag ingaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:51 in konteks