Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:50 Die Boodskap (DB)

“Julle mense van Juda wat die oorlog oorleef het, begin beweeg! Moenie nou staan en talm nie! Julle is miskien nou nog in ’n ver land, maar dink aan My, die Here. Maar droom ook ’n slag ’n bietjie oor Jerusalem waar julle huise is.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:50 in konteks