Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:48 Die Boodskap (DB)

Die leërs van die gewelddadige vyand sal uit die noorde teen Babel optrek. Wanneer dit gebeur, sal die hemel en die aarde en almal wat daarin is, sing van blydskap oor wat met Babel gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:48 in konteks