Die tyd kom dat Ek Babel se afgode gaan straf. Die hele land en sy mense sal verneder word. Dit sal so erg wees dat die lyke sommer oral tussen hulle sal rondlê.