Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:44 Die Boodskap (DB)

Ek sal Bel, die god van Babel, straf. Ek sal alles terugvat wat hy van ander mense opgeslurp het. Die nasies sal nie meer kom om hom te dien nie. Babel se mure het geval, die stad is nou in die hande van die vyand.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:44 in konteks