Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:43 Die Boodskap (DB)

Ook die stede rondom Babel is in ’n vreeslike toestand. Die land is droog en lyk soos ’n woestyn. Niemand bly meer in die stede of gaan selfs daar naby verby nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:43 in konteks