Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:36 Die Boodskap (DB)

Die Here sê vir die mense van Juda: “Ek belowe dat Ek julle saak sal opneem. Ek sal ook sorg dat Babel betaal vir wat hulle aan julle gedoen het. Die mense van Babel is afhanklik van die Eufraatrivier en fonteine vir water om van te leef. Ek sal dit laat opdroog.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:36 in konteks