Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:35 Die Boodskap (DB)

Die mense van Jerusalem sê: “Mag Babel terugbetaal word vir al die geweld wat ons moes deurgaan. Mag die skuld vir ons dood op die Babiloniërs afkom! Ons hoop hulle gaan swaar daarvoor betaal.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:35 in konteks