Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:3 Die Boodskap (DB)

Moenie die soldate van Babel kans gee om hulle gevegsklere aan te trek nie. Moet hulle ook nie kans gee om hulleself te verdedig nie. Niemand moet gespaar word nie, veral nie die jongmense nie. Nee, die hele leër moet uitgeroei word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:3 in konteks