Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:2 Die Boodskap (DB)

Ek sal vreemde mense stuur om Babel te verwoes. Hulle sal die mense van Babel verstrooi soos ’n wind wat kaf wegwaai. Hierdie vyand sal Babel van alle kante af aanval. Hulle sal die land ook rot en kaal steel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:2 in konteks