Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:12 Die Boodskap (DB)

Gee die teken met die vlag om te wys die oorlog teen die Babiloniërs het begin. Val die mure van Babel aan! Sorg dat daar oral wagte op hulle plekke is en dat hulle op en wakker is. Stel ook vir hulle hinderlae om in vas te loop.” Die Here weet wat Hy vir die Babiloniërs in gedagte het. Hy sal sorg dat wat Hy beplan het, so sal gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:12 in konteks