Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 51:11 Die Boodskap (DB)

Die Here het die koning van die Mediërs laat lus kry om teen die Babiloniërs op te trek en hulle te vernietig. Hy wil wraak neem omdat hulle die tempel beskadig het. Daarom por die Here die Mediërs aan: “Kry julle wapens reg om te kan veg!

Lees volledige hoofstuk Jeremia 51

Kyk Jeremia 51:11 in konteks