Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:9 Die Boodskap (DB)

Kyk mooi wat Ek gaan doen. Ek gaan ’n sterk mag op die been bring uit nasies wat uit die noorde kom. Ek sal hulle teen Babel laat optrek en die stad van die buitewêreld laat afsny. Hulle sal die stad oorneem. Hulle sal dit regkry deur hulle wapens baie goed te gebruik en nie een teiken te mis nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:9 in konteks