Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:7 Die Boodskap (DB)

Almal wat hulle teëgekom het, het hulle skade aangedoen. Hulle vyande het gesê: ‘As ons hulle aanval, doen ons niks verkeerds nie. Hulle het verkeerd gedoen. Dit is hulle wat die verkeerde dinge gedoen het wat die Here ongelukkig maak. Hy is hulle ware rusplek en hulle voorouers het Hom vir alles vertrou. Dit is teenoor Hom dat hulle verkeerd gedoen het.’”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:7 in konteks