Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:4 Die Boodskap (DB)

Die Here God sê: “In hierdie tyd sal die mense van Israel en Juda weer bymekaarkom. Hulle sal huil omdat hulle jammer is oor alles wat hulle verkeerd gedoen het. In dié gesindheid sal hulle na My toe kom en probeer om weer in my goeie boekies te kom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:4 in konteks