Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:25 Die Boodskap (DB)

Die Here het die bêreplek van sy wapens oopgemaak. Hy het wapens uitgehaal wat Hom sou help om sy woede teen sy vyande te laat uitkom. Hy sê: “Ek, die Here, het ’n werk wat Ek in die land van die Babiloniërs wil doen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:25 in konteks