Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:20 Die Boodskap (DB)

In hierdie spesifieke tyd sal ’n mens verniet soek na verkeerde dinge wat Israel en Juda sou gedoen het, want dit sal weg wees. Ek het ’n groep mense in die land laat agterbly toe ander van hulle volk uit die land weggevat is. En hierdie mense het Ek vergewe vir wat hulle verkeerd gedoen het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:20 in konteks