Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 50:17 Die Boodskap (DB)

Die Here sê ook: “Die mense van Israel is soos skape wat deur leeus uitmekaargejaag is. Eers het die koning van Assirië hulle begin eet en nou is Nebukadnesar, die koning van Babel, besig om hulle bene te kou.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 50

Kyk Jeremia 50:17 in konteks