Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:28 Die Boodskap (DB)

Hulle is vet en blink! Hulle hou ook nie op om slegte dinge te doen nie. Hulle sorg nie dat mense regverdig en billik behandel word nie. Hulle kyk ook nie dat weeskinders regverdig behandel word nie. Hulle dra ook nie die belange van die armes op die hart nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:28 in konteks