Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:22 Die Boodskap (DB)

Het julle geen respek vir My nie?” vra die Here. “Is julle nie bang vir My nie? Ek het met die sand die grense vir die see getrek. Die see mag nie by hierdie grense verbygaan nie. Die branders van die see kan maar hoog opswel, hulle sal nie daaroor kan slaan nie. Hulle kan maar hard dreun, hulle sal nog steeds nie verby die sand kan kom nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:22 in konteks