Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:15 Die Boodskap (DB)

Verder sê die Here vir Israel: “Ek laat ’n volk wat van ver af kom, teen julle optrek. Dit is ’n baie ou en sterk volk. Julle ken nie eens hulle taal nie en sal nie ’n woord kan verstaan wat hulle sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:15 in konteks