Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:10 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Juda is soos ’n wingerd. Ek stuur ’n vyand deur die wingerd om dit te verniel. Maar hulle moet nie die hele wingerd verwoes nie. Die lote wat nie aan My behoort nie, moet afgesny word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:10 in konteks