Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:37 Die Boodskap (DB)

Ek sal die oorsaak wees dat Elam doodbang sal wees vir hulle vyande wat hulle so bitter graag wil doodmaak. Ek is so kwaad vir hulle dat Ek hulle gaan straf. Waar hulle ook al is, sal hulle in gevegte beland en doodgaan. Ek sal hulle heeltemal uitroei.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:37 in konteks