Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:36 Die Boodskap (DB)

Ek sal dat die vyand van Elam al die mense van Elam in verskillende rigtings verstrooi. Dit sal wees soos winde wat Ek uit die vier windrigtings laat kom om hulle te verwaai. Daar sal nie ’n volk êrens wees by wie die mense wat uit Elam gevlug het, nie sal aanland nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:36 in konteks